Cruiser - Appel Chords
Chords: Album:, Ding, Capo:, C, F, G, Gadd11, Am, C/E
More chords by Appel
Genre: electronic, experimental, new wave
Released: 2 June 2023
Album: Wille Ding
Capo: No
[Intro]
C
[Verse 1]
C
Laai my vir oulaas in my cruiser,
F
Alles lyk beter deur daai ou ruit,
G Gadd11 G
Loodpoot tot in die bosveld,
F C
Waar karakter baie meer as geld tel,
C
Dis net hy, sy hond en sy beste pal,
F
Vier 35 duimers op ‘n ou grondpad,
G Gadd11 G
As hierdie trokkie maar net kon praat,
F
Sal die hare in jou nek,
C
Op aandag staan.
[Chorus]
F C
Laai my vir oulaas in my cruiser,
G Am
Dat ek deur die poorte ry,
F C
In die Hemel betaal jy nie vir diesel nie,
G Am
Jy kan vir ewig grondpad ry,
F C/E
En die buskruit lê soos Kalahari sand,
G Am
Dis waar gewere leer om Afrikaans te praat,
F C/E
Die kudus loop in hulle morgens rond,
G F C G Am
Soos die vis arend skree in die agtergrond.
[Interlude]
F C G
[Verse 2]
C
Daar’s net 3 dinge wat vir ewig is,
More Appel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords