Tameletjie - Appel Chords
Chords: F, C, G, Am
More chords by Appel
Genre: folk, rock, soul
[Intro]
| F C | G | x5
(3/4) (4/4)
[Verse 1]
C F C
Switersland, geisoleerde hand
C Am G C
Hoe moeilik kan dit wees om n vrou te verstaan
C F C
Jyt gese jy bly deur dik en din vir my
C Am
O hell maar ons kan baklei
G C
As my ma vir n week by ons kom bly
[Chorus]
F
Tameletjie, Tameletjie
C G F C G
Wa jy nou ek het vir ons n huis gebou
F
En tameletjie, tameletjie
C G F C G
Hoor my nou my ma het gese sy hou van jou
F C G
My ma het gese ek kan maar trou
(F)
Jou maar trou
[Interlude]
| F C | G | x2
[Verse 2]
C F C
Jou wildspastui proe soos die hemel jy
C Am G C
So hoekom wil jy aanhou stry oor wie se kos die beste lyk?
C
'N Man kies sy vrou
F C
Wat by sy ma kan kers vashou
C Am G C
Wat sy hartsbegeertes bring en hom saggies aan die slaap kan sing
[Chorus]
More Appel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords