🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Ook Maar Net Mens - Appel Chords

Chords: Album:, Ding, Capo:, Em, C, G, D, G/B, Dsus4

More chords by Appel

Genre: pop, rock, dutch


Released: 2 June 2023
Album: Wille Ding
Capo: 1 fret

[Intro]
Em C G
G

[Verse 1]
G
Dis die reuk van die reën op die grondpad my kind,
C
Dis die sing van ‘n lied wat ons by mekaar bring,
D
Oorwinnings en terugslae die ken ons te goed,
C G G
Bring die donders en storms niks breek ons moed, oh ja.

[Verse 2]
G
Ons val op ons knieë ja, want daar lê die seën,
C
Kan nie dood gegraveerd in ons murg en ons been,
D
Waarheen vra jy my is ons helde dan heen,
C G G
Dit help nie jy gaan soek in die verlede meneer, oh ja.

[Pre-Chorus]
C D
Ook maar net man, ook maar net mens,
G G/B C D
Kerf al my kwale uit met ‘n hout steel knipmes.

[Chorus]
C G
Gee my ‘n man wat sê wat waar is,
D Em
Al is die duiwel ook daar is,
C G
Gee ons ‘n held wat doen wat reg is,
D Em
As die regter ook weg is,
C G
Here gee ons iemand,
D Em
Wat trou by sy gewete bly,
C D Em C G D
As hy straf in pleks van beloning kry.

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords