Vroumens - Appel Chords
Chords: C, Am, F, G, Csus, F-C, C/F
More chords by Appel
Genre: punk, new wave, ska
[Intro]
C Am F C x2
[Verse]
C
Vroumens jy moet weet
Am
Dat jy intieme gedagtes
F C
in my kop kom kweek
C
Jy steel my met jou gees
Am
En jy neem my na plekke
F C F C
waar ek niks sal vrees
[Bridge]
Am F C
Daar is rooiwyn wat wag, wag vir die nag
Am F C G
En ñ bottel vol vreugde om die hartseer weg te was
[Chorus]
G F C
Ek wil jou verf met al die kleure
F C
Ek wil jou proe my cabernet
F C
Ek wil jou voel jou warm liefde
Am F C
Oor jou skryf, lyn vir lyn
Am F C
Ek wil jou wys dit is net jy
[Verse]
C Csus C
Vroumens dis net jy
Csus C
Jy is so misterieus
Am F C F C
Jy laat my twyfel aan als wat ek weet
C Csus C
Jou leefstyl so boheems
Am F C F C
Jy sal huil as jy bly is en lag as jy vrees
[Bridge]
Am F C
Daar is rooiwyn wat wag, wag vir die nag
Am F C G
En ñ bottel vol vreugde om die hartseer weg te was
More Appel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords