🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Kom En Lê My Neer - Appel Chords

Chords: A, F#m, D, E

More chords by Appel

Genre: folk, pop, world


[Vers 1]
A
Ons is soms te emosioneel,
F#m
veloor onsself, ons selfbeheer.
D
Ja woord wen klip,
A E
want woorde maak ons seer.

[Vers 2]
A
Ek dwaal gereeld op Niemandspas.
F#m
Ek soek konstant na groener gras.
D
Na die een wat in my,
A E
die een wat by my sal pas.

[Koor 1]
D A
So kom lê my neer, lê my neer.
E A
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is.
D A
So kom vat die seer, vat my seer
E D A
en lê my vir altyd langs jou neer.

[Vers 3]
A
Ons praat te gou en dink nie wat ons sê.
F#m
Wil eintlik net ‘n goeie einde hê,
D
maar almal is bang,
A E
bang om ‘n kans te vat.

[Vers 4]
A
Soort soek soort en keer op keer
F#m
bewys myself gereeld verkeerd.
D A E
Dat ‘n mens soos ek nie sonder jou kan leef.

[Koor 2]
D A
So kom lê my neer, lê my neer.
E A
Wys my wat ek mis, wat jou hart van vol is.
D A
So kom en vat die seer, vat my seer
E D A
en lê my vir altyd langs jou neer.

[Brug]
F#m
Sal jy die vuur vir my aansteek,
D
die hitte in my kweek,
A E
by my staan al word ons oud?
F#m
Sal jy my dra deur die vrees,

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords