🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Brandewyn En Coca Cola - Appel Chords

Chords: Album:, Capo:, D, Bm, G, Asus4, A, Coca, Cola,

More chords by Appel

Genre: electronic, disco, funk


Released: 1 Nov 2019
Album: Patriot
Capo: No

[Intro]
D
D

[Verse 1]
D D D D
Nes die eeuende geroesde hok gaan die kettings breek ek is klaar gejok,
D D D D
My polse sweet soos ‘n ou windpomp jy vat my hand sit dit teen jou rok,
Bm Bm
Jy fluister in my oor wat ‘n boer wil hoor ek sien my kinders en hul kinders

in jou oë,
G G
Ek kan voel hoe ek die greep verloor jy maak die honde los ek is op jou
D D
spoor,
Asus4 A
Ek is op jou spoor.

[Chorus]
D
Brandewyn en Coca Cola,
Bm
Is jy die gif wat my so stout maak?
G
Soos petrol en vuur,
G Asus4
Op ‘n droë veld my bier is jy die veldbrand wat brand,
Asus4 A
In hierdie groot boere hart?

[Post-Chorus]
D
Brandewyn en Coca Cola,
Bm
Ek sal jou sewe sakke sout dra,
G
Soos petrol en vuur,
G D
Op ‘n droë veld my bier is jy die stem wat bly praat,
Asus4 A D
In hierdie groot boere hart?

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords