🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Boerenooi - Appel Chords

Chords: Capo:, F, Bb, Dm, C*, C, Gm, F*, Dm*, Bb*

More chords by Appel

Genre: folk, pop, singer-songwriter


Released: 14 May 2021

Album: Hardwerkende Man

Note: * after chord means strike chord once and let it ring.

* na een akkoord beteken akkoord één keer aanslaan.
Capo: No

[Intro]
F Bb F
F Dm Bb F
F Bb F
F Dm Bb F

[Verse 1]
F Bb F
Boeremeisie verlang jy my,
Dm Bb F
Ek's klaar geoes, dis amper tyd,
F Bb F
Jou foto teen my stroke ry,
Dm Bb F
Mis jou hart, ek mis jou lyf.

[Verse 2]
F Bb F
My boerenooi ek's amper terug,
Dm Bb F
Ons gaan dans in die maan se lig,
F Bb F
Op die ou meul vloer vang ek jou rug,
Dm Bb F C*
My boerenooi ek's amper terug.

[Pre-Chorus]
F
Jy's my perdeby lyfie,
C
My klein dorp partytjie,
Dm Bb
Die glimlag op my gesig,
F
My platteland prinses,
C
Jy't my hart gekwes,
Dm Bb
In my donker maak jy hierdie lig.

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords