🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Lied Vir Luna - Appel Chords

Chords: Capo:, D, Dsus2, G, A, Bm, Asus4

More chords by Appel

Genre: classical, electronic, experimental


Released: 5 May 2017

Album: Lei My Na Die Water
Capo: No

[Intro]
D D Dsus2 D
G D A D

[Verse 1]
D
In my geestesoog sien ek,
Dsus2 D
Hoe ek en jy praat,
G D
Oor die dinge wat jy liefhet,
A D
En die dinge wat jy haat.

[Verse 2]
D
Jy moet weet ek sal beskerm,
Dsus2 D
Jou op my hande dra,
G D
Hierdie is my belofte,
A D
Aan ‘n dogter van ‘n pa.

[Verse 3]
D G
Jy gaan seerkry sterker opstaan,
A Bm
Jy gaan aan beweeg,
G D
Jy sal altyd glo in liefde,
A D
Al is jou hart soms leeg.

[Verse 4]
D G
Volg jou drome spore,
A Bm
Al moet jy soms verdwaal,
G D
Jy’s die skrywer jy’s die woorde,
A D
Van jou eie verhaal.

More Appel Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords