Kat Is Op Die Stoof - Appel Chords
Chords: Album:, Ding, Capo:, F, Bb, Csus4, Dm, C
More chords by Appel
Genre: funk, rock, pop
Released: 2 June 2023
Album: Wille Ding
Note: Worked on the lyrics but since teaching in Vryheid back in the mid 70
ies,
and relocating to Europe, I have not spoken Afrikaans anymore.
If any corrections let me know and I will correct. Baie Dankie.
Capo: 1 fret
[Intro]
F F
[Verse 1]
F
Die kat is op die stoof my maat,
Bb F
Maar ons dans nog om die tafel saans,
Csus4
Die kinders is gesond,
Bb
Het kos in die mond en die dak staan nog bo ons kop,
F
Die man op die TV weet self nie waarheen,
Bb F
Die prys van die lewe raak duur,
Dm
Alles die kos ‘n arm en been,
Bb C F
Nie eens te praat van die keiser se huur.
[Chorus]
F
Ek is ‘n ou, ou, Bobbejaan,
Bb F
Ek dra my kettings waar ek gaan (hey),
Dm
Hierdie movie het ek al lankal gesien,
Bb C F
Die lewe loop in sirkels, my vriend,
F
Ek is ‘n ou, ou, Bobbejaan,
Bb F
Staan brandwag as al man slaap, (hey),
Dm
Die jakkals het weer die troon geneem,
Bb C Dm
En ons almal lag te lekker saam,
Bb C F F
Ja, ons almal lag te lekker saam.
More Appel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords