Oeste Af - Appel Chords
Chords: G, C, D, Em, D/F#
More chords by Appel
Genre: electronic, experimental, new age
[Intro]
G
[Verse 1]
G C G D G
Onthou jy net ses maande terug moet ons gaan bedel het by die bank
G C G D G
Vertel my wat moet 'n man als doen om met sy twee hande te plant
[Pre-Chorus]
Em D G C G
Elke stofpad lei my na jou, al lyk the saaiery soms blou
Em D G C G D
En 'n gooie boer se besluit begin altyd by sy vrou
[Chorus]
G C G
Vanaand dans ons die oeste van onse lande af
G C G
Die mielies staan hoeg en die kele is droog, gaan 'n kappie maak
D/F# Em D G D/F# Em
Skop ' n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af
D C D G
Skop 'n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af
[Verse 2]
G C G D G
In my bek, dis die een ding van jou lippe wat tot by my ore lek
G C G D G
En maak plek, verf die mure baba blou dis klien Jan se nuwe vertrek
[Pre-Chorus]
Em D G C G
Elke stofpad lei my na jou, al lyk the saaiery soms blou
Em D G C G D
En 'n gooie boer se besluit begin altyd by sy vrou
[Chorus]
G C G
Vanaand dans ons die oeste van onse lande af
G C G
Die mielies staan hoeg en die kele is droog, gaan 'n kappie maak
D/F# Em D G D/F# Em
Skop ' n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af
D C D G
Skop 'n stoffie op want vanaand dans ons twee die oeste af
[Bridge]
Em D G C G
En elke boerdery se besluite begin agter slaapkamer ruite
More Appel Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords