Ek Wag Op U - Retief Burger Chords
Chords: April, Album:, En, Altyd, Capo:, C, Am, Em, F, Am7
More chords by Retief Burger
Genre: folk, rock, afrikaans
Released: 17 April 2015
Album: Nou En Vir Altyd
Capo: No
[Intro]
C C
Am Am
Em F
C
[Verse 1]
C
Uit die dieptes roep ek na U,
Am
Troue Vader wat nooit wankel nie,
Em F
Hoor my stem.
[Verse 2]
C
Wie sal bly staan as U ons sonde onthou?
Am7
As U sou weg kyk al het ons berou,
Em F
Hoor my stem.
[Pre-Chorus]
Am G Fmaj7
Maar by U is daar vergifnis,
Dm Em G
U wat was, U wat kom, U wat is.
[Chorus]
C
Ek wag op U meer as wagte op die more,
Am7 Em
Ek hoop op U, op U Woord deur elke dag en nag,
F
Kyk ek na U.
C Cadd9 C
Ek wag op U deur die donker as die twyfel val,
Em F
Ek hoop op U want ek weet U het gesê U sal,
F
My altyd hoor,
C C
Ek wag op U.
More Retief Burger Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords