Almal Hier Tesaam - Retief Burger Chords
Chords: A, Amaj7, F#m, E, Bm, Bm/A, E/G#, A/C#, D/B, A/E
More chords by Retief Burger
Genre: electronic, pop, r&b
Almal Hier Tesaam
[Verse 1]
A
Ons is almal hier tesaam
Amaj7
vergader in Sy Naam
F#m E
Verheerlik Hom
Bm
Tot die dood was Hy getrou
Bm/A E/G# E
en daardeur is ons nou Sy eiendom
A
Laat ons maak soos Hy ons sê
A/C# D/B
Mekaar steeds lief te hê en Hom bo alles eer
A/E E A F#m
Loof Hom, Christus die Heer
A E D Dmaj7
Loof Hom, Christus die Heer
[Chorus]
A
Hallelujah, ek kan nie sonder U nie
A
Hallelujah, ek sal nie stilbly nie
Amaj7/G# F#m E
Hallelujah, daar is geen ander Naam nie
A/C# E D D9
As Jesus Christus die Heer
More Retief Burger Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords