🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Jesus Die Oorwinnaar - Retief Burger Chords

Chords: Bm, A, D, G, Bevry, En, Gee

More chords by Retief Burger

Genre: kwaito, house, afro-pop


[Intro]
Bm A D G x3

[Verse 1]
G A D
Waar U verskyn Word Alles Nuut
G A Bm
Want U Bevry En Gee Lewe
G
Elke Storm Swyg
A Bm
Voor Die Klank Van U Stem
G A D
Alles Buig Voor Koning Jesus

[Verse 2]
G A D
U Is Die Held Wat Vir Ons Veg
G A Bm
U Baan Die Weg Vir Ons Oorwinning
G
Elke Vyand Vlug
A Bm
Elke Vesting Val Neer
G A D
Naam Bo Alle Name, Hoogste Heer

[Chorus]
D A Bm
Vir Ewig is U heerskappy
G D A
U troon staan onwankelbaar
G A
Ongeewenaarde krag
Bm
Is in U grote naam
G A D
Jesus Die Oorwinnaar

[Verse 3]
G A D
Die Duisternis word lig deur U
G A Bm
Die duiwel is deur U verslaan
G
Dood waar is jou mag
A Bm
Waar het jou angel verwyn?
G A D
Jesus leef en ek sal lewe

[Verse 4]
G A D
Die skepping kniel in diep ontsag
G A Bm
Die hemel juig voor ons koning
G A
En die magte van die hel
Bm
Weet wie regeer
G A D
Naam bo alle name, Hoogste Heer

[Chorus 2]

More Retief Burger Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords