Rots Van My Redding - Retief Burger Chords
Chords: Album:, Alles, Capo:, C, Csus4, Am, F, G, G/B, Gadd11
More chords by Retief Burger
Genre: folk, pop, rock
Released: 16 Oct 2017
Album: Alles
Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
[Chords]
[G/B x2003x]
[Gadd11 320013]
Capo: No
[Intro]
C Csus4 C
C Csus4 C
[Verse 1]
C Csus4 C
Daar is net een op wie ek vertrou,
Am
Daar is net een op wie ek bly bou,
F
U wat my ken, my fondament,
C Csus4 C
U is die een op wie ek vertrou,
Am
U is die een op wie ek bly bou,
F
Stewig en sterk, God onbeperk,
C G
Ek bou op U, geen ander nie.
[Chorus]
F C G
U is die rots van my redding,
F C G
U is my God onwankelbaar,
Am G/B C
Diep in die donker as die storm woed,
F Gadd11 C Csus4 C
Bly U die rots waarop ek staan.
[Interlude]
C Csus4 C
More Retief Burger Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords