In Die Middel Van Die Storm - Retief Burger Chords
Chords: Capo, A, D, E, C#m
More chords by Retief Burger
Genre: rock, indie, folk
Capo 1
[Verse 1]
A
In die middel van die storm sal ek op U bly vertrou
D
In die middel van die storm sal ek my oë op U hou
E D A
Spreek net een woord en die storm sal stil word
A
In die middel van die storm staan ek met hande omhoog
D
In die middel van die storm staan ek vas in geloof
E D A E
Spreek net een woord en die storm sal stil word
[Chorus 1]
A
Al slaan die golwe en die branders breek
D
Al woed die wind en dreig die vrees
E D
glo ek U regeer glo ek U is hier
A
In die middel van storm
[Verse 2]
A
In die middel van die storm sal ek U getrouheid onthou
D
In die middel van die storm sal ek U almag aanskou
E D A E
Want U is steeds goed en elke storm sal stil word
[Chorus 2]
A
Al slaan die golwe en die branders breek
D
Al woed die wind en dreig die vrees
E D
glo ek U regeer glo ek U is hier
A
In die middel van storm
A
Al skreeu die twyfel "Is Hy regtig daar?"
D
Al val my hele lewe uitmekaar
E D
weet ek U regeer weet ek U is hier
A
In die middel van storm
In die middel van storm
[Bridge]
C#m
Waar U is
D
Is daar rus
A E
self hier in storm
C#m
Ek sal bly glo
D
Ek sal bly sing
More Retief Burger Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords