🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

U Troon - Retief Burger Chords

Chords: Album:, Alles, Capo:, G, Em, C, D/F#, Gadd11, G/B, Am

More chords by Retief Burger

Genre: house, techno, electronic


Released: 16 Oct 2017
Album: Alles

[Chords]

[G/B x2003x]

[D/F# 2x0232]
Capo: No

[Chorus]
G
Deur al die eeue,
G
Deur al die jare,
Em C G G
Reg deur die Ewigheid staan U troon.
G
Koninkryke kom,
G
Koninkryke val,
Em C G
Maar reg deur elke stryd staan U troon.

[Interlude]
G
Ooh ooh ooh ooh,
G
Ooh ooh ooh ooh.

[Verse 1]
Em C
Ja die nasies kom aanskou,
G
Die troon van Heiligheid,
Em C
Onder nederige berou,
G
Te buig voor U Heerlikheid.
Em C
Waar ons almal sal moet staan,
G D/F#
Gestroop van alles wat vergaan,
Em C
Kyk die uurglas loop al leeg,
Em C
Dit is tyd om oor te gee.

[Chorus]
G Gadd11 G
Deur al die eeue,
G Gadd11
Deur al die jare,

More Retief Burger Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords