🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Neem My Lewe - Retief Burger Chords

Chords: April, Album:, En, Altyd, Capo:, Bm, D/F#, E, A, F#m

More chords by Retief Burger

Genre: folk, pop, rock

Released: 17 April 2015
Album: Nou En Vir Altyd
Capo: No

[Intro]
Bm
Bm D/F# E
Bm Bm Bm A
F#m E D

[Verse 1]
D A Bm
Neem my lewe, laat dit Heer,
G Em Asus4 D
U gewy wees meer en meer,
D A Bm
Laat my hart gedurig juig,
G Em Asus4 D
En van dankbaarheid getuig.

[Pre-Chorus 1]
C G/B
Neem my hande en maak hul sterk,
Em Asus4 D
Diensbaar in U goeie werk,
D A Bm
Neem my voete, skoei hul Heer,
G Em A Bm D A Bm Bm
Met bereidheid tot U eer.

[Verse 2]
D A Bm
Neem my stem en laat my sing,
G Em Asus4 D
Aan U Here hulde bring,
D A Bm
Laat my mond die boodskap dra,
G Em Asus4 D
Hul sal vind wat na U vra.

[Pre-Chorus 2]
C G/B
Neem my goud en silwer Heer,
Em Asus4 D
Niks noem ek my eie meer,
D A Bm
Al my kennis en verstand,
G Em A D D
Stel ek in U Vader hand.

More Retief Burger Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords