Ek Wil Sien - Retief Burger Chords
Chords: G, D/F#, Em, C, Bm, D, C/D
More chords by Retief Burger
Genre: folk, rock, afrikaans
[Verse 1]
G D/F#
My hart verlang, my siel begeer
Em C
om U gesig te sien.
G D/F#
Ek hoor my naam, U liefde roep
Em C
my dieper na die ware rus
[Pre-Chorus]
Em Bm
U majesteit oorweldig my.
C D
My krone moet val hier waar ek buig.
Em Bm
U lewensasem sing oor my.
C C/D D
En 'n liefdeslied spoel oor my hart vir U.
[Chorus]
G D/F# Em C
Jesus, Jesus, Jesus my beminde
G D/F# Em C
Jesus, Jesus my begin en my einde
G
Jesus
[Verse 1]
G D/F#
My hart verlang, my siel begeer
Em C
om U gesig te sien.
G D/F#
Ek hoor my naam, U liefde roep
Em C
my dieper na die ware rus
[Pre-Chorus]
Em Bm
U majesteit oorweldig my.
C D
My krone moet val hier waar ek buig.
Em Bm
U lewensasem sing oor my.
C C/D D
En 'n liefdeslied spoel oor my hart vir U.
[Chorus]
G D/F# Em C
Jesus, Jesus, Jesus my beminde
G D/F# Em C
Jesus, Jesus my begin en my einde
[Bridge]
Em C
Ek wil sien wat die engele sien
G D/F#
as hul heilig sing as hul heilig sing
Em C
En ek wil hoor wat die hemele hoor
G D/F#
as hul voor U val as hul voor U val
Em C
Ek wil sien wat die engele sien
G D/F#
as hul heilig sing as hul heilig sing
More Retief Burger Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords