Dans Dans Dans - Retief Burger Chords
Chords: April, Album:, En, Altyd, Capo:, C, Em, F, Am, G
More chords by Retief Burger
Genre: electronic, pop, indie
Released: 17 April 2015
Album: Nou En Vir Altyd
Capo: No
[Intro]
C Em F
Am G
C Em F
Am G
[Verse 1]
C Em F G C
In die skadu van die sekelmaan,
Fmaj7 G C
Staan ons klein in die Groot Karoo,
C Em F G Am
Waar die Suiderkruis ons weer kom wys,
Fmaj7 Gadd11 C C
Daar is meer om in te glo.
[Verse 2]
C F G C
Dit was hier waar ons mekaar sou vind,
Fmaj7 G C
Daar in die stof toe die druppels val,
C F G Am
Ek was vas oortuig, my knieë sou hou,
Fmaj7 Gadd11 G C C
Ek dog ek staan nog, toe lê ek al.
[Chorus]
G Am F C
Dans, dans, dans op die ritme van die reën,
G F C
My voete ken die trap as die vlaktes begin dreun,
G Am F C
Jy, jy, jy het sowaar my hart kom steel,
F G C F Am Gadd11
In die Groot Karoo sommer so . . .
[Interlude]
C Em F
Am G
More Retief Burger Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords