Al Wat Ek Begeer - Retief Burger Chords
Chords: Capo:, E, G#m, A, Emaj7, C#m, B, F#m, B7, Bsus4
More chords by Retief Burger
Genre: folk, world, pop
Released: 19 July 2017
Album: Luidkeels (Live)
Capo: No
[Intro]
E G#m A
E G#m A
[Verse 1]
E Emaj7 E
Seëns die gebarste lippe, die eenvoud in my stem,
E Emaj7 C#m B
En neem my verwarde hande na die kamer van u troon,
F#m E C#m B7
Want my hart is koud en die trane is al droog gehuil,
F#m E Bsus4 B
My siel verlang en die dors drup oor my gees.
[Chorus]
E G#m A G#m
U is al wat ek begeer,
F#m E
Die wêreld kan kom, die wêreld kan gaan,
Bsus4 B
Maar U sal ewig staan...,
E G#m A G#m
U is alles en nog meer,
F#m Bsus4 E G#m A B
En my hele wese smag na u Heer.
[Verse 2]
E Emaj7 E
En iewers tussen my en U, het ek die vuur geblus,
E Emaj7 C#m B
En emmer in die hand staan ek verslae en kyk,
F#m E C#m B
Want my keel is seer en die lof het soos die reën verdwyn,
F#m E Bsus4 B
Ek is moeg gesoek en nou wag ek op my God,
[Chorus]
E G#m A G#m
U is al wat ek begeer,
F#m E
Die wêreld kan kom, die wêreld kan gaan,
Bsus4 B
Maar U sal ewig staan...,
E G#m A G#m
U is alles en nog meer,
F#m Bsus4 E
En my hele wese smag na u Heer.
More Retief Burger Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords