🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Nogtans - Retief Burger Chords

Chords: Capo:, Am, Em, Dsus2, C, D/F#, G, B7, G/B, Dsus4

More chords by Retief Burger

Genre: rock, pop, indie


Released: 19 July 2017

Album: Luidkeels (Live)
Capo: 2 fret

[Intro]
Am
Em Dsus2 C Dsus2
Em Dsus2 C C

[Verse 1]
Em Dsus2
Al sou die wêreld om my tuimel,
C Dsus2
En die lewe vir my net een te veel raak,
Em Dsus2
Al sou my hart in tien-duisend stukkies om my lê,
C Dsus2
En alleenheid nie eers my vriend wil wees nie.

[Chorus]
C D/F# G
Nogtans sal ek in my Here jubel,
C D/F# Em
Sal ek juig in God my Redder,
C D/F# G D/F# Em
Selfs in my donkerste nag as die antwoorde my ontwyk,
Am
Sal ek juig,
B7
Sal ek buig.

[Verse 2]
Em Dsus2
Al sou my drome ook in skerwe lê,
C Dsus2
En die woestyn sou my hart se klop bly kraak,
Em Dsus2
Al sou my pyn en seer verstik in al my vrae,
C Dsus2
En ek glad nie meer die hoop in my wil dra nie.

[Chorus]
C D/F# G
Nogtans sal ek in my Here jubel,
C D/F# Em
Sal ek juig in God my Redder,
C D/F# G D/F# Em
Selfs in my donkerste nag as die antwoorde my ontwyk,
Am
Sal ek juig,

More Retief Burger Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords