🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Pa Se Huis - Retief Burger Chords

Chords: Capo:, A, Amaj7, D, Dmaj7, Bm, A/C#, Dsus2, E, F#m

More chords by Retief Burger

Genre: afro-pop, hip hop, r&b


Released: 20 July 2017

Album: Luidkeels Hersien (Live)

Note: * after chord means strike chord once and let it ring.

[Chords]

[E7/D xx0130]
Capo: 2 fret

[Intro]
A

[Verse 1]
A Amaj7
Dis koud hier buite,
A Amaj7
Dis koud hier in my hart,
A Amaj7
Die sonde het my leeg getap,
A Amaj7
Wat beken die wegloop pad.

[Pre-Chorus]
D
Verstote,
Dmaj7 D
Vergete,
Bm A/C# Dsus2 A
Maar niemand weet eintlik hoe ek soek nie.

[Verse 2]
A A Amaj7
Dis leeg hier buite,
A Amaj7
Maar daar binne sien ek rus,
A Amaj7
Maar hoe vind ek, 'n wegloop kind,
A Amaj7
Die pad terug na Sy huis?

[Pre-Chorus]
D
So verstote,

More Retief Burger Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords