🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

As Ek Voor U Voete Val - Retief Burger Chords

Chords: From, Em, C, G, D/F#, Em9, Gmaj7, Emadd9, Am, D

More chords by Retief Burger

Genre: electronic, dance, pop

From the album "Alles" (2017)
Youtube link: https://youtu.be/E2LSuRtYZVU

Spotify link:

https://open.spotify.com/track/3LJi4V9tefJDW5FVhnfxqU?si=e31a60fceb5e4c21

You can use the button "SIMPLIFY" at the bottom of the tab to show easier

chords.

[Intro]
| Em | C | G | D/F# |
| Em9 | C | Gmaj7 | D/F# |

[Verse 1]
Emadd9 C
As ek voor U voete val
Gmaj7 D/F#
Voor die Almag van die Heilige
Em C
En die stilte oor my daal
G D/F#
In die skadu van die Ewige

[Pre-Chorus]
Am C
Dan weet ek U is al wat saak maak
G D
Soos U liefde weer my hart kom aanraak

[Chorus]
G D
Here van die hemelskare
Em7 C
U is alle eerbied waardig
G D
Meer as wat ek ooit kan bring
Am C
Sal ek aanhou sing en voor U val in aanbidding

[Post-Chorus]
| Em | C | Gmaj7 | D/F# |

[Verse 2]
Em C
As ek voor U voete val
G D/F#
Oorweldig deur U Majesteit
Em C
Dan smag ek bowenal

More Retief Burger Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords