🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Dieselfde Krag - Retief Burger Chords

Chords: G, C, Em, D

More chords by Retief Burger

Genre: rock, pop, folk


[Verse 1]
G C
Dieselfde krag wat die dood oorwin het
C Em D
Wat die werk volbring het leef in my
Em C G
Dieselfde krag laat ons juigend skree
C D G
U't die bose uitgeklee

[Chorus]
D C G
Dieselfde krag weet ek leef in my
D C G
Opstandingskrag van sonde dood bevry
D C Em
U het oorwin die vyand is verslaan
C D G
U het waarlik opgestaan

[Verse 2]
G C G
Dieselfde krag waarvan die Woord getuig
C Em D
Wat elke mag laat buig leef in my
Em C G
Dieselfde krag wat genesing bring
C D G
Vloei ook deur hierdie sterweling

[Verse 3]
G C G
Dieselfde krag wat deur die donker breek
C Em D
Wat die oorwining gee leef in my
Em C G
Dieselfde krag waarmee U terug gaan keer
C D G
Sal getuig U triomfeer

More Retief Burger Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords