Ek Slaan My Oë Op - Retief Burger Chords
Chords: C, G, Am, F, Em, Fsus2
More chords by Retief Burger
Genre: folk, rock, afrikaans
Ek slaan my oë op - Retief Burger
[Verse 1]
C G Am F
Ek slaan my oë op na die berge, waar kom my hulp vandaan
C G Am F
Ek staan en wag hier in die storm met hande hoog totdat U my kom haal
[Pre-Chorus]
F G C Am
Ek sal U bly loof selfs as die duister om my draai,
F Em G
Want ek ken mos hierdie hande wat my dra
[Chorus]
C G Am F C G
My hulp kom alleen van die Here, U wat heel die Skepping onderhou
C G Am F G
U alleen is my Beskermer, U wat nooit slaap of sluimer nie,
F G C
U hart, U Woord, U wil sal ek vertrou
[Verse 2]
C G Am F
Ek kyk hoe breek die nuwe môre, kyk hoe maak U alles nuut
C G Am F
U wys my weer die diep geheim: dat geloof die meeste groei in donker ure
[Pre-Chorus]
F G C Am
Ek sal U bly loof selfs as die duister om my draai,
F Em G
Want ek ken mos hierdie hande wat my dra
[Chorus]
C G Am F C G
My hulp kom alleen van die Here, U wat heel die Skepping onderhou
C G Am F G
U alleen is my Beskermer, U wat nooit slaap of sluimer nie,
F G C
U hart, U Woord, U wil sal ek vertrou
[Bridge]
C G
Ek wil U nog meer vertrou selfs as dit niks vir my inhou nie
Am Fsus2
Selfs as ek vir U moet ly, wil ek staan en bely,
[Chorus]
C G Am F C G
My hulp kom alleen van die Here, U wat heel die Skepping onderhou
C G Am F G
U alleen is my Beskermer, U wat nooit slaap of sluimer nie,
F G C
U hart, U Woord, U wil sal ek vertrou
More Retief Burger Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords