🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Heilige Here - Retief Burger Chords

Chords: D, Bm, G, A, A/C#, Em, D/F#, F#

More chords by Retief Burger

Genre: rock, blues, folk


Heilige Here – Retief Burger

[Intro]
D

[Verse 1]
D
By U alleen is die woorde wat lewe gee
Bm
By U alleen is die vrede wat ons begeer
G
Ons oe is op U, ons wag hier op U
D
U alleen

[Interlude]
D D D D

[Verse 2]
D
By U alleen word die donkerste nag verlig
Bm
By U alleen vind die soekende hart sy rus
G
Ons oe is op U, ons wag hier op U,
A
U alleen

[Chorus]
D A/C# Em
Heilige Here ons loof en ons eer U alleen
D/F# G
Wie kan met U vergelyk
D A/C# Em
Heilige Here vir U sal ons lewe die een
D/F# G
By wie hierdie harte sal bly
A Bm
Vir wie hierdie lofsang vereis
D/F# G A D
Helige Here, dis U alleen

[Interlude]
D D D D

[Verse 3]
D
By U alleen is die antwoord op al ons vrae
Bm
By U alleen is die hoop wat ons in ons dra
G
Ons oe is op U, ons wag hier op U,
A
U alleen

[Chorus]
D A/C# Em
Heilige Here ons loof en ons eer U alleen
D/F# G
Wie kan met U vergelyk

More Retief Burger Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords