🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Nou En Vir Altyd - Retief Burger Chords

Chords: F, Dm, Bb, C

More chords by Retief Burger

Genre: folk, pop, afrikaans


[Intro]
F

[Verse 1]
F
In die more, in die aand, in die goeie of die kwaad.
Dm
In die somer, in die seer, in die son of stormweer.
Bb F
Sal ek U loof… vir nou en vir altyd.

[Interlude]
F

[Verse 2]
F
Daar is altyd, nog ‘n rede, om te jubel in die Here.
Dm
Kom wat wil in hierdie lewe, sal ek veg met lof gebede.
Bb F
Ek Sal U loof … vir nou en vir altyd.

[Pre-Chorus]
Dm Bb F C
Oh-Oh, vir nou en vir altyd.

[Chorus]
F
Kom loof die Here, buig, bring Hom ere.
Bb F C
In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder.
F
Sing halleluja, saam met die engele.
Bb F C
U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.

[Verse 3]
F
Met ‘n Hart vol dank psalms, sal ek dans tot in U arms,
Dm
sou ek saai deur al my trane, sal ek oes met jubel sange
Bb F
Ek Sal U loof … vir nou en vir altyd.

[Pre-Chorus]
Dm Bb F C
Oh-Oh, vir nou en vir altyd.

[Chorus]
F
Kom loof die Here, buig, bring Hom ere.
Bb F C
In elke seisoen sal ek roem en juig in my Redder.
F
Sing halleluja, saam met die engele.
Bb F C
U lof sal nou vloei uit my hart vir nou en vir altyd.

[Pre-Chorus]

More Retief Burger Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords