Hy Leef - Retief Burger Chords
Chords: Album:, Dieper, Capo:, Em, D, Bm, C, D/F#, G, Daar
More chords by Retief Burger
Genre: folk, rock, pop
Released: 26 Oct 2012
Album: Luidkeels Dieper
Capo: 3 fret
[Intro]
Em
Em D Bm C
C D D/F# G
Em D Bm C
C D D/F# G
[Verse 1]
G D/F# G G D/F# C
Hoë berge, diepe da---le, storm winde is die tale wat lees,
C G D/F# G
Daar moet ‘n God wees,
G D/F# G G D/F#
Wilde waters, dorre duine, verlate blomme in woestyne,
C G
Wat skree daar moet ‘n God wees,
C D C D
Die skepping getuig dat die mensdom moet weet.
[Chorus]
G D C Em D
Hy leef, Hy leef, alle lof, ere, waardig,
G D C Em D
Hy leef, Hy leef, verhef bo die aarde,
C D Em D/F#
Verberg vir die oog tog hoorbaar omhoog,
G D Bm C
Hy leef,
C D D/F# Em
Em D Bm C
Ja, Hy leef.
C D D/F# G
[Verse 2]
G D/F# G G D/F#
Sagte stilte deur die klowe bring ‘n boodskap wat belowe,
Cadd9 G D/F# G
Daar's meer, daar moet ‘n God wees,
G D/F# G G D/F#
‘n Harde stem uit donker wolke roep die nasies alle volke,
Cadd9 G
‘n Kreet, daar moet ‘n God wees,
C D C D
Die skepping getuig dat die mensdom moet weet.
More Retief Burger Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords