U Heers - Retief Burger Chords
Chords: C, F, Am, G
More chords by Retief Burger
Genre: folk, rock, afrikaans
[Verse 1]
C
U heers oor alles en nog meer
F
U hou die wêreld in U hand
C
U sien vergete mense raak
F
En heel gebrokenes van hart
[Pre-chorus]
Am F
Wat kan ooit vir U onmoontlik wees?
Am F
Wat kan ooit vir U onmoontlik wees?
[Verse 2]
C
U stem maak woeste storms stil
F
U roep die skepping tot bestaan
C
U stop by siekes wat begeer
F
Om weer te hoor en op te staan
[Pre-chorus]
Am F
Wat kan ooit vir U onmoontlik wees?
Am F
Wat kan ooit vir U onmoontlik wees?
[Chorus]
C G Am
U is God, U's altyd in beheer
G F C F
Wie sal U ooit kan keer om te doen wat U wil?
C G Am
Want U is God, U's altyd in beheer
G F C F
Wie sal U ooit kan keer om te doen wat U wil?
[Verse 1] (repeats)
C
U heers oor alles en nog meer
F
U hou die wêreld in U hand
C
U sien vergete mense raak
F
En heel gebrokenes van hart
[Pre-chorus]
Am F
Wat kan ooit vir U onmoontlik wees?
Am F
Wat kan ooit vir U onmoontlik wees?
[Chorus]
C G Am
U is God, U's altyd in beheer
G F C F
Wie sal U ooit kan keer om te doen wat U wil?
More Retief Burger Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords