🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Oor N Duisend Jaar - Retief Burger Chords

Chords: Album:, Alles, Capo:, E, A, Emaj7, C#m, Bsus4, F#m, A/C#

More chords by Retief Burger

Genre: pop, rock, dutch


Released: 16 Oct 2017
Album: Alles

Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: No

[Intro]
E A
E A

[Verse 1]
E Emaj7
Ons staan op die belofte van die God van ons begeerte,
C#m A
Ons sal ewig voor U leef,
E Emaj7
Die Hemelwoning soek ons, die Eng'le kore roep ons,
C#m A
Vir altyd sal ons by U wees.

[Pre-Chorus]
Bsus4 A
Waar sal ons die woorde kry,
Bsus4 A
Om U ooit waarlik to beskryf?

[Chorus]
E
Oor 'n duisend jaar,
Emaj7 Bsus4
Sal ons steeds die Almag van U Naam besing,
F#m
Oor 'n duisend jaar,
A/C# E
Sal ons elke dag nog nuwe lof kan bring.
Bsus4
Woo oo oo ooo
A B7
Daar is altyd meer om te sien,
A B7 *
Daar is altyd meer om oor te sing,
N.C.
Oor 'n duisend jaar.

[Interlude]
E A

More Retief Burger Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords