Laat Dit Juig - Retief Burger Chords
Chords: Capo:, G, C, D/F, Em, D/F#, D, Am, G/B, D7
More chords by Retief Burger
Genre: folk, rock, afrikaans
Released: 19 July 2017
Album: Luidkeels (Live)
Capo: No
[Intro]
G G C C
G G C C
[Verse 1]
D/F C C
Hoor jy die gedreun van duisend skare?
D/F Em C C
'n Volk wat al hoe nader begin kom,
D/F# D C C
En hoor jy die geklop van duisende harte?
Em D/F# C C
Almal met 'n passie net vir Hom.
[Pre-Chorus]
Am G/B
Mense wat doen wat hul sê,
C D
Leef wat hul glo,
Am
En mense wat die kruis se kreed,
G D7
Luidkeels lank verrys.
[Chorus]
G D/F# G/B C
Laat dit juig, laat dit druis deur elke hart en elke huis,
Am Em D
Dat Jesus die vyand reeds verslaan het,
G D/F# G/B C
Laat dit juig, laat dit druis van die bloedbevlekte kruis,
Am Em Am Em
Dat die wêreld sal buig en elke mens sal bely,
F Em D
As die Koning van Glorie weer verskyn,
G G/B C C
Laat dit juig.
[Interlude]
G G/B C C
[Verse 2]
More Retief Burger Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords