U Hand In Myne - Retief Burger Chords
Chords: E, B, A, C#m
More chords by Retief Burger
Genre: electronic, dance, experimental
[Verse]
E B A
Hoe sal ek ooit U Heilige Gees kan ontvlug
E B A
As U goedheid en guns my volg en my pad kom verlig
E B A
Hoe sal ek ooit U hande se werk kan verstaan
E B A
Soos n genade wat by my bly waarookal ek gaan
[Pre-Chorus]
B C#m A B
Neem my in besit en spoel my denke met U woord
B C#m A B
Gee vir my die oë wat tot in ewigheid kan sien
[Chorus]
E B A
Want U hand in myne is meer as die lewe
E B A
En geen asem droom of wens kan U vervang
E B A
As daar woorde was sou ek verewig sing
C#m A
Van U liefde en U trou
C#m A
En hoe U deurnis om my vou
C#m A
En hoe ek nooit weer terug sal kyk
[Verse 2]
E B A
Hoe sal ek ooit my hart voor n kan verberg
E B A
Want U ken my donkerste nag as die hoop in my sterf
E B A
En hoe sal ek ooit die krag van die kruis kan begryp
E B A
Verewig vry gemaak, verlos van die prys
[Pre-Chorus]
B C#m A B
Neem my in besit en spoel my denke met U woord
B C#m A B
Gee vir my die oë wat tot in ewigheid kan sien
[Chorus]
More Retief Burger Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords