🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Ons Sal Nie Stilbly Nie - Retief Burger Chords

Chords: April, Album:, En, Altyd, Capo:, D7, D, Bm, C, F#sus4

More chords by Retief Burger

Genre: punk, rock, south african

Released: 17 April 2015
Album: Nou En Vir Altyd

[Chords]

[F#sus4 xx4422]
Capo: No

[Intro]
D7 D D7 Bm C
D7 D D7 Bm C
D7 D D7 Bm C
D7 D D7 Bm C

[Verse 1]
D
Ver bo gebroke woorde,
D
Mooier as leë akkoorde,
Bm F#sus4 Bm
Klink die tyd oor die ewig----heid.

[Verse 2]
D
Skoner as aardse lofsang,
D
Verder as wat 'n mens kan,
Bm F#sus4 Bm
Droom of dink, hoor ons dit weerklink.

[Pre-Chorus]
G
Meer as net mens se lof,
G D D
Meer as uit asem en uit stof.
G
Styg daar 'n suiwer lied,
Em G D/F# Em Asus4
Aanbidding uitgegiet, net voor Hom.

[Chorus]
D
Laat die klippe juig,
F#m
Laat die skepping skree,

More Retief Burger Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords