Ek Sien N Nuwe Hemel Kom - Retief Burger Chords
Chords: Capo:, A/E, F#m, D, A, Dsus2, E
More chords by Retief Burger
Genre: afrikaans, folk, world
Released: 20 July 2017
Album: Luidkeels Hersien (Live)
Capo: 2 fret
[Intro]
A/E
A/E
[Verse 1]
A/E
Ek sien 'n nuwe hemel kom,
F#m
'n Aarde nuut en vry,
D
Die see en al wat skei, verdwyn,
A/E
God kom by ons bly.
[Verse 2]
A/E
Die nuwe stad, Jerusalem,
F#m
Daal uit die hemel neer,
D
Skoon soos 'n bruid in heerlikheid,
A
Geliefde van die Heer.
[Chorus]
D
Kyk Hy kom, (Die Hemel Koning kom vir ons),
A/E
Kyk Hy kom, ('n Glorieryke wederkoms),
D
Kyk Hy kom, (Die bruid deur al die eeue sing),
A A
Jesus kom.
[Verse 3]
A
Die Heer droog al die trane af,
F#m
Verby is droefheid, dood,
D
Ja, pyn en smart wyk uit die hart,
A A
Ons moeite, angs en nood.
More Retief Burger Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords