Hoe Wonderbaar - Retief Burger Chords
Chords: Album:, Dieper, Capo:, D, Dsus4, D/F#, G, A, Bm, Asus4
More chords by Retief Burger
Genre: pop, rock, folk
Released: 26 Oct 2012
Album: Luidkeels Dieper
Capo: 2 fret
[Intro]
D Dsus4 D
D Dsus4 D
[Verse 1]
D D/F# G A D
Wyer as die vlaktes van die Groot Karoo,
A G D
Hoër as die sterre in die hemel bo,
G A Bm
Dieper as die waters van die oseaan,
G A D
So is U liefde vir alles wat bestaan.
[Chorus]
G D A Bm G D A Asus4
Hoe wonderbaar, hoe wonderbaar weerklink die lied van liefde,
D/F# G D A Bm G A D
Hoe wonderbaar U Grootte Naam, U wat self die bron van liefde is. (yeah eh
Dsus4 D
eeh)
[Interlude]
D Dsus4 D
(yeah eh eeh)
[Verse 2]
D D/F# G A D
Mooier as die blomme na die lente reën,
Asus4 G D
Ryker as die weelde wat ons kan begeer,
G A Bm
Groter as die kosmos wat ons so bekoor,
D/F# G A D
So is die liefde wat die Skepper ons laat hoor.
[Chorus]
G D A Bm G D A Asus4
Hoe wonderbaar, hoe wonderbaar weerklink die lied van liefde,
D/F# G D A Bm G A D
Hoe wonderbaar U Grootte Naam, U wat self die bron van liefde is.
More Retief Burger Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords