Berg - Elvis Blue Chords
Chords: Album:, Capo:, Am, A, D, E, F#m, A/C#
More chords by Elvis Blue
Genre: electronic, experimental, indie
Released: 8 Oct 2018
Album: Stories
Capo: 2 fret
[Intro]
Am
[Chorus]
A D A
My ma het gesê jy moet kyk na jouself,
D A E
Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart,
A D A
Ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap,
D A E
Al wil jy opgee langs die pad,
N.C. A D A D A E
Dis die berg wat 'n mens moet klim, (oh oh).
[Verse 1]
A
Daar's 'n plek waar jou drome,
A
Te groot vir jou voel,
A D
Waar jy staan aan die voet van 'n berg,
D A
Jy weet jy moet klim, maar jy's moeg en dis erg,
D E
En jy voel niks maak regtig sin,
E A D A D A E
Dis die berg wat 'n mens moet klim, (oh oh).
[Verse 2]
A
Jy kyk na jou ouers,
A
Jy leer jouself ken,
A D
Hoe die donker ook meng met die lig,
D A
Die son skyn in jou, maar die wolke lê dik,
D E E E
En dit voel of dit jou insluk.
[Chorus]
A D A
My ma het gesê jy moet kyk na jouself,
D A E
Jy moet weet wat gebeur in jou hart, in jou hart,
A D A
Ek hoor hoe sy sê jy moet net aanhou stap,
D A E
Al wil jy opgee langs die pad,
More Elvis Blue Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords