🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Toe Ons Jonk Was - Elvis Blue Chords

Chords: C, Am7, G, F

More chords by Elvis Blue

Genre: rock, pop, dutch

C
Toe  ons jonk was kon ons eet net wat ons wou
Am7
Ons kon speel en ons kon 'n lang pouse hou
G
Ons was fine daarmee om net hande vas te hou
F
En ons ouers was die mooiste man en vrou
C
Toe ons jonk was
C
Toe ons jonk was het ons nie geweet van hart breek nie
Am7
Ons drome was groot en ons was nie bang nie
G
Toe ons jonk was was ons ouers nog bymekaar
F
Oupas, oumas het geleef en niks was te swaar
C
Toe ons jonk was
F G C
Oh en ons tyd hier is al te min
F G
Ons is almal nou groot maar ons het klein begin
F C
Al gaan die jare verby
G C
Kom wees weer jonk saam met my
F C
Al gaan die jare verby
G C
Kom wees weer jonk saam met my
C
Toe ons jonk was het ons nog met ons bure gepraat
Am7
Daar was nie so ding soos kleur en ons het niemand gehaat
G
Toe ons jonk was het ons nog genoeg geld gehad
F
Ons harte was vol, ons was vir niemand kwaad
C G
Toe ons jonk was, oh, toe ons jonk was
F C
Al gaan die jare verby
G C
Kom wees weer jonk saam met my
F C
Al gaan die jare verby
G C
Kom wees weer jonk saam met my
C
Toe ons jonk was kon ons glo dat God na ons kyk
Am7
Ons kon sien hoe Hy Sy arms na ons toe uitreik
G
Ons kon altyd met Hom praat, want Hy was naby
F
Ons het geweet dat Hy altyd by ons sal bly
C G
Toe ons jonk was, toe ons jonk was, oh, toe ons jonk was
F C G C
Oo---ooh kom wees weer jonk saam met
F C G C
Oo---ooh kom wees weer jonk saam met my
F C
Al gaan die jare verby

Kom wees weer jonk saam met my
F C
Al gaan die jare verby

More Elvis Blue Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords