🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Mamma Blou - Elvis Blue Chords

Chords: Capo:, Em, C, G, D, Dsus2, C/E

More chords by Elvis Blue

Genre: blues, rock, folk


Released: 24 May 2019

Album: Jou Huis
Capo: 3 fret

[Intro]
Em C G
Ooh o. . .,
Em C G
Ooh o. . ..

[Verse 1]
Em C D G
Ek en jy teen die wêreld al sou die storms kom,
Em C Dsus2 G
En al was ons kaste leeg was daar bietjie plek vir die son,
Em C D G
Jakarandas in die strate maar dis my hart wat vir jou blom,
Em C Dsus2 G G
Jou lig bly in my flikker al sou die storms kom.

[Chorus]
D C/E G
Al sou ons drome versplinter was daar nooit vir ons ‘n winter,
C G D G
Ja, dis sonskyn hier by jou in hierdie maand my mamma blou,
D C/E G
Al bly daar niks meer van my oor nie al sou ek alles verloor hier,
C G D Em C G
Ek’s ‘n ryk man hier langs jou in Julie maand my mamma blou.

[Interlude]
Em C G

[Verse 2]
Em C D G
O gee my net ‘n antwoord op die vrae wat by my spook,
Em C Dsus2 G
Ek wonder oor ons toekoms oor die pad wat ons moet loop,
Em C D G
In die aand lê ek langs jou bly jou lyf vir my ‘n huis,
Em C Dsus2 G
Dis jy wat my laat aanhou en vir my die pad kom wys.

[Chorus]
D C/E G
Al sou ons drome versplinter was daar nooit vir ons ‘n winter,
C G D G
Ja, dis sonskyn hier by jou in hierdie maand my mamma blou,
D C/E G
Al bly daar niks meer van my oor nie al sou ek alles verloor hier,

More Elvis Blue Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords