🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Christus Het Oorwin - Bruwer Malan Chords

Chords: B, E, G#m, F#, D#m

More chords by Bruwer Malan

Genre: rock, pop, electronic

[Verse 1]
B
U het die lig gebring, wat duisternis oorwin
E G#m B
Laat dit skyn oor die aarde, nasies moet dit sien!
B
U’s die rede dat ek sing, van U groot opoffering
E G#m F#
U word mens, word ‘n slaaf, gehoorsaam tot die dood

[Pre-Chorus]
E F# B
Hoe kan ek langer stilbly? Hoe kan ek langer swyg?
D#m E F#
Saam die skepping wil ek sing van U liefde aan die Kruis!

[Chorus]
B
Here my God, U’t die dood oorwin, U liefde het my kom verander
E B
Daar is niks op hierdie aarde, niks wat my van U kan skei nie
B
Laat ons stemme nou verrys, perfekte liefde dryf ons vrees uit
E B
Laat ons sing, laat ons juig, Christus het oorwin!

[Verse 2]
B
U is die lamp wat my voete lei en die lig by my eindbestemming
E G#m F#
U’s die weg en die waarheid, die lewe binne my

[Pre-Chorus]
E F# B
Hoe kan ek langer stilbly? Hoe kan ek langer swyg?
D#m E F#
Saam die skepping wil ek sing van U liefde aan die Kruis!

[Chorus]
B
Here my God, U’t die dood oorwin, U liefde het my kom verander
E B
Daar is niks op hierdie aarde, niks wat my van U kan skei nie
B
Laat ons stemme nou verrys, perfekte liefde dryf ons vrees uit
E B
Laat ons sing, laat ons juig, Christus het oorwin!

[Bridge]
E B
Die Kruis is die antwoord op ons vrae
E G#m
Die Kruis is die hoop waaraan ons vashou
E F#
Die Kruis is die teken van onbeperkte liefde

[Chorus]
B
Here my God, U’t die dood oorwin, U liefde het my kom verander
E B
Daar is niks op hierdie aarde, niks wat my van U kan skei nie
B
Laat ons stemme nou verrys, perfekte liefde dryf ons vrees uit
E B
Laat ons sing, laat ons juig, Christus het oorwin!

More Bruwer Malan Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords