🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Droë Bene - Bruwer Malan Chords

Chords: Em, D, Bm, C, G, G/A, Cmaj7

More chords by Bruwer Malan

Genre: rock, pop, alternative


[Verse 1]
Em D
Ek rig my oë op na die berge
Bm C
Waar sal my hulp vandaan kom, my hulp vandaan kom?
Em D
Ek sien die branders om my storm
Bm C
Waar sal my hulp vandaan kom, my hulp vandaan kom?

[Verse 2]
Em D
Ek rig my noodkreed na die hemel
Bm C
Waar sal my hulp vandaan kom, my hulp vandaan kom?
Em D
Ek sien die wêreld om my tuimel
Bm C
Waar sal my hulp vandaan kom, my hulp vandaan kom?

[Pre-Chorus]
D Em Bm C
My God U is ge-trou, U sal my vashou
D Em Bm C
In U arms is ek veilig

[Chorus]
G G/A Cmaj7 C
Laat droë be-ne rys en alles in my prys
G G/A C D
Want U veg die oorlog in my
G G/A Cmaj7 C
Laat U woord weerklink en in my hart in sink
G G/A C D
Want U wen die oorlog in my

[Instrumental]
Em D Bm C x2

[Pre-Chorus]
D Em Bm C
My God U is ge-trou, U sal my vashou
D Em Bm C
In U arms is ek veilig

[Chorus]
G G/A Cmaj7 C
Laat droë be-ne rys en alles in my prys
G G/A C D
Want U veg die oorlog in my
G G/A Cmaj7 C
Laat U woord weerklink en in my hart in sink
G G/A C D
Want U wen die oorlog in my

[Bridge]
Em D G C Em
My hulp kom van die Here: Vader, Seun, Heil’ge Gees
D G C
U, die Skepper van die heelal!
Em D G C Em
Deur die branders roep U my naam, Jesus, U wat red.
D G C
En ek loop in U beskerming!

More Bruwer Malan Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords