Juig Al Wat Leef - Bruwer Malan Chords
Chords: B, E, G#m, F#, F, A#dim
More chords by Bruwer Malan
Genre: electronic, experimental, ambient
[Verse 1]
B E
U weet waar donderstorms wegkruip
G#m F#
U weet waar die wind gaan rus
B E
U meet die ooste tot die weste
G#m F#
U meet die diepte van die see
[Pre-Chorus]
E F B
Saam die klippe sal ons uitskreeu: "Jesus U is Heer!"
E F A#dim
Saam die hele skepping sal ons sing!
[Chorus]
B E
Juig al wat leef, juig voor die Heer
B E
Laat die aarde uit basuin: U regeer!
G#m F#
U is groot, U is magtig
B E
Die eerste en die laaste
E F
Die Lam vir ons geslag: Jesus!
[Verse 2]
B E
U tel die korrels op die strande
G#m F#
U tel die hare op my kop
B E
U ken die sterre op hul name
G#m F
U ken die diepte van my hart
[Pre-Chorus]
E F B
Saam die klippe sal ons uitskreeu: "Jesus U is Heer!"
E F A#dim
Saam die hele skepping sal ons sing!
[Chorus]
B E
Juig al wat leef, juig voor die Heer
B E
Laat die aarde uit basuin: U regeer!
G#m F#
U is groot, U is magtig
B E
Die eerste en die laaste
E F
Die Lam vir ons geslag: Jesus!
[Bridge]
E F# G#m
Waardig, waardig, waardig
B E F# B
U is waardig om alle lof te ontvang!
E F# G#m
Heilig, Heilig, Heilig
B E F# B
U is Heilig! Heilig is ons Heer!
More Bruwer Malan Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords