Deur Die Straights - Hugo Ludik Chords
Chords: G, C, D, Am
More chords by Hugo Ludik
Genre: electronic, dance, experimental
1ste Vers:
G C
Op Knysna draai ek af na Outeniqua pas
D C
teen die berg, dis erg, Graaf-Reinet lê nog ver
D G
Ek wil huistoe gaan
Die Num-Num en Kambro van die Klein Karoo
Beaufort-Wes dink ek net, dink ek net aan jou
Ek wil huistoe gaan
Koor:
Am C G
Deur die straights en om die draaie na jou
Am C G
Deur die straights en om die draaie na jou
Bloemfontein, Petrus Steyn, die gat by Kimberley
Ek kan nie, ek kan nie, ek kan nie uithou nie
Ek wil huistoe gaan
Kuruman, Hotazel, ek dink ek moet jou bel
Amper daar, amper klaar, gaan jou nou-nou sien
Ek wil huistoe gaan
Koor x2
1ste Vers
2de Vers
Koor x2
More Hugo Ludik Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords