🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Jantjie Pieterse - Hugo Ludik Chords

Chords: G, Em, C, D

More chords by Hugo Ludik

Genre: kwaito, house, afrobeats

[Intro]
G Em C D

[Verse 1]
G
Kan ek jou vertel
Em
Van die storie van my pel
C
Hy's die middelkind van drie
D
Waar hy bly is daar nie teerpad nie
G
Hy ken van grondpad loop
Em
Na die padstal vir hul brood
C D
Van melk haal by die boer as hy sy hout aan hom verkoop

[Chorus]
G Em
Jantjie Pieterse my pel van die platteland
C D
Hy ry met die donkie om sy sussie by die skool te haal
G Em
Jantjie Pieterse in eenvoud voer jy jou bestaan
C D G
Ek kyk na jou en ek wonder waaroor die lewe gaan

[Verse 2]
G Em
Kameraadskap, liefde en vertroue vind ek in jou Jantjie
C D
Jy wat weet van swaarkry as die wintermaande nader kruip
G
Ouboet vry die meisies
Em
Maar jy moet by die huis wees
C D
Om na jou ma te kyk omdat jou pa net daar in gees kan wees

[Chorus]
G Em
Jantjie Pieterse my pel van die platteland
C D
Hy ry met die donkie om sy sussie by die skool te haal
G Em
Jantjie Pieterse in eenvoud voer jy jou bestaan
C D G
Ek kyk na jou en ek wonder waaroor die lewe gaan

[Bridge]
Em G
Dan staan ek by myself en kyk
C D
Watter lewe maak mens ryk
G
Een van tyd en geld
C D G
Of dalk die een van Jantjie in die veld

[Chorus]
G Em
Jantjie Pieterse my pel van die platteland
C D
Hy ry met die donkie om sy sussie by die skool te haal

More Hugo Ludik Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords