🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Die Hysbak Song - Hugo Ludik Chords

Chords: D, A, Em, Bm, G

More chords by Hugo Ludik

Genre: electronic, experimental, pop

D A D Em D A
In die dag is ek ‘n valk, in die nag is jy ‘n wolf
D A Bm
dis net die lig wat ons twee skei
G D A
na werk gaan ons saam in die hysbak ry
D A D Em D A
Jy’t jou eie kantoor, en ek het myne
D A D Em D A
maar tussen jou en my, lê ‘n duisend kosyne
D G A D
Tussen die tweede en die derde vloer
G A D G A
wens ek hierdie hysbak breek x2

In die dag is ek ‘n valk, in die nag is jy ‘n wolf

dis net die lig wat ons twee skei

na werk gaan ons saam in die hysbak ry

Ek wonder of jy, ook so voel oor my

le jy ook in die nag, en dink aan my

Soos die leeu en die lam, nooit bymekaar gaan le

sal ek en jy, nooit iets kan se nie

More Hugo Ludik Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords