🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Byeboerwa - Carike Keuzenkamp Chords

Chords: A, E, D, Bb, F, Eb

More chords by Carike Keuzenkamp

Genre: electronic, dance, experimental


[Intro]
| A | % | % | % |

[Verse 1]
A E A
1891, Pelgrimsrus, toe byeboer uit die bed opstaan.
A E A
Hy't vas besluit hy trek hier uit, want hy wil na die stiltes gaan.
D A
En hy pak sy wa, sy ossewa byeboerwa.
A E A
Sy tent en sy donkie saam, en hy kom toe op die grootpad aan.

[Verse 2]
A E A
Rondom Graskop, daar loop sy spoor tussen Sabie en Malieveld,
A E A
By die Krokodilpoortberg trek hy oor en hy kom toe tot op Barberton.
D A
Die wiele rol, sy ossewa byeboerwa,
A E A
die kakebeen byeboerwa kan die swaar vrag net net dra.

[Chorus]
A
Die byeboer, byeboer, byeboerwa.
E
Blom in die hare en bye wat pla.
A
Op sy ossewa, ossewa byeboerwa.
E A
Blom in die hare en bye wat pla.

[Verse 3]
A E A
1893, Span hy uit en maak 'n hartbeeshuisie staan.
A E A
Lebomboberge kon hom nie stuit, by die Limpopo geil sy graan.
D A
Daar staan sy wa, sy ossewa byeboerwa.
A E A
En sy hart is bly en vry met die stilte aan sy sy.

[Chorus]
A
Die byeboer, byeboer, byeboerwa.
E
Blom in die hare en bye wat pla.
A
Op sy ossewa, ossewa byeboerwa.
E A
Blom in die hare en bye wat pla.

[Verse 4]
A E A
1930, Hy's afgeleef en byeboer voel stokalleen,
A E A
Hy mis die jolyt van Pelgrimsrus en vryf nou oor sy kakebeen.
Bb F Bb
Maar in 1930 Pelgrimsrus is die dorp se gees geblus.
Bb F Bb
Dis 'n spookdorp, wat in stilte wurg, al wat oorbly is Johannesburg.
Eb Bb
Daar trek sy wa, sy ossewa byeboerwa,

More Carike Keuzenkamp Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords