Sarah De Jager - Carike Keuzenkamp Chords
Chords: C, F, G
More chords by Carike Keuzenkamp
Genre: electronic, pop, dance
[Verse 1]
C F C
By Myl61 ja daar draai jy af
C G
en dan vat jy die pad na die see
C F C
Hier le die visplek van Sarah de Jager
C G C
aan die Weskus van Namibie
C F C
Sarah de Jager was so sterk soos 'n bees
C G
met haar viskeps en kadiebroek
C F C
Om haar te sien visvang is vistermansfees
C G C
want die vissie baklei vir haar hoek
[Chorus]
G F C
Sarah, Sarah de Jager
C
Hierdie visplek van jou
F G
is vol vet kabeljou
C F C
en die steenbras en galjoene laat waai
C G C
aan die kus noord van Henties baai
[Verse 2]
C F C
Die manne die dop en die brandewyn skop
C G
en die son brand en vreet jou lyf
C F C
Die streepsak raak vol maar katrolle bly rol
C G C
en die lyne staan almal styf
C F C
Hier het ou Sarah die manne geleer
C G
hoe 'n visstok 'n boog moet staan
C F C
Met stok in die maag teen die duim retireer
C G C
kom die vet visse blinklyf aan
[Chorus]
G F C
Sarah, Sarah de Jager
C
Hierdie visplek van jou
F G
is vol vet kabeljou
C F C
en die steenbras en galjoene laat waai
C G C
aan die kus noord van Henties baai
[Verse 3]
C F C
Vanaand as die son in die branders gaan slaap
More Carike Keuzenkamp Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords