🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Kaalvoet In Die Reen - Carike Keuzenkamp Chords

Chords: B, B7, C#m, F#, F#7, E

More chords by Carike Keuzenkamp

Genre: afrikaans, folk, world


In the key of B
Picking pattern (B): (B)321 2312

[Intro]
| B | B |

[Verse]
B
Kaalvoet in die reën
B7
Ons twee stap kaalvoet en alleen
C#m F#
Terwyl dit saggies om ons heen
B C#m F#7
In die laan in reën en, ons twee hardloop

[Verse]
B
Kaalvoet in die reën
B7
En ons lag kaalvoet in die reën
C#m F#
Die druppels val om ons heen
B C#m F# B B7
Kaalvoet in die reën, ek en jy alleen

[Chorus]
E F#
Kaalvoet in die reën beteken vir my veel
B B7
Dit sê jy is weer hier by my
E F# B
En kaalvoet in die reën, wil ek saam met jou stap
C#m F#7
Onder Eikebome ...

[Verse]
B
Kaalvoet in die reën
B7
Ons twee stap kaalvoet en alleen
C#m F#
Terwyl jy saggies teen my leun
B C#m F# B B7
Kaalvoet in die reën, ek en jy alleen

[Chorus]
E F#
Kaalvoet in die reën beteken vir my veel
B B7
Dit sê jy is weer hier by my
E F# B
En kaalvoet in die reën, wil ek saam met jou stap
C#m F#7
Onder Eikebome ...

[Verse]

More Carike Keuzenkamp Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords