🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Liewe Heksie - Carike Keuzenkamp Chords

Chords: A, E, D, F#m, C#m, Ek

More chords by Carike Keuzenkamp

Genre: electronic, dance, pop


[Intro]
A E A D A F#m C#m A E A

[Chorus]
A E A
Wie is liewe Heksie,
D A
wie wil nog graag weet,
F#m C#m
luister na haar liedjie,
A E A
dan sal jul nie vergeet.

[Verse 1]
A E A
Hulle noem my Liewe Heksie,
D A
maar Lefienja is my naam,
F#m C#m
ek's die slimste heksie wat ek ken
A E A
en ek was al op die maan.
A E A
Matewis is my maatjie,
D A
hy's die mooiste baba kat,
F#m C#m
ek weet nie wat hy sê nie,
A E A
maar hy's 'n liewe skat.

[Chorus]
A E A
Waar woon Liewe Heksie
D A
en hoe lyk haar huis,
F#m C#m
waar al haar vriende saam kom,
A E A
in haar sterretjies kombuis.

[Verse 2]
A E A
Ek en Blommie kabouter,
D A
woon in Blommeland so mooi,
F#m C#m
as 'n gifappel die silwer roos wil vat,
A E A
word hy in die tronk gegooi.
A E A
Ons het 'n vriend so deftig,
D A
wat kom kuier uit die stad,
F#m C#m
hy't 'n kuil en 'n helikopter
A E A
en sy naam is Karel kat.

More Carike Keuzenkamp Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords