🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Die Eerste Seerkry - Amanda Strydom Chords

Chords: F#, B, D#m, C#, C#/F#, F#/C#, Bb/D, C#/F, D#m/B, Bb

More chords by Amanda Strydom

Genre: komposition, elektronische, experimental


[Intro]
F# Bsus2/F#
F# B D#m C# B

[Verse 1]
F# B F# C#/F#
Die meisie met die puisie sit verwese in die hoek
B F#/C# B C#
Sy skryf gewonde woorde in haar Croxley klaswerkboek
Bb/D D#m C# F#
0 die droefheid sê sy saggies, die droefheid het my beet
B F# F#sus2/C# C# F# Bsus2/F# F#
Nou wals ek met die weemoed, want jy het my vergeet
B
F# B F# C#/F#
Vergete is die maanligaand, die pawiljoen, die eerste soen
B F#/C# B C#
Die reuk van varsgesnyde gras toe ek en jy nog ons twee was
Bb/D D#m C# F#
0 die droefheid sê sy saggies, die droefheid het my beet
B F# F#sus2/C# C# F#
Nou wals ek met die weemoed, want jy... het my vergeet

[Chorus]
F# C#/F D#m Bb/D
Niks kan die eerste seerkry keer nie
D#m F#/C# D#m/B Bb
Geen muur, geen skanse of verweer nie
B F#/C# Bb/D D#m
Ons almal moet die paadjie loop
B F#/C# C# F#
Die hart word eers met vuur gedoop
B F#/C# F#sus2/C# C# F# Bsus2/F# F# B
Die hart word eers in vuur.... gedoop

[Verse 2]
F# B F# C#/F#
En meisietjies sal grootword en seuntjies sal ook leer
B F#/C# B C#
Die dag sal kom dat hul alleen die lewe moet trotseer
Bb/D D#m C# F#
Gee hul lampe vir hul voete en 'n kompas vir die pad
B F# F#sus2/C# C# F#
Maar berus dat hui in eik geval hul eie... koers sal vat

[Chorus]
F# C#/F D#m Bb/D
Niks kan die eerste seerkry keer nie
D#m F#/C# D#m/B Bb
Geen muur, geen skanse of verweer nie
B F#/C# Bb/D D#m
Ons almal moet die paadjie loop
B F#/C# C# F#
Die hart word eers met vuur gedoop
B F#/C# F#sus2/C# C# N.C.
Die hart word eers in vuur.... gedoop

[Instrumental]
D G D A Bm Bm/A
F# B F# Bm D#m Bb

More Amanda Strydom Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords