🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Pelgrimsgebed - Amanda Strydom Chords

Chords: D, G, A

More chords by Amanda Strydom

Genre: electronic, experimental, ambient


The Pelgrim prayer (2011) is a religious song in Afrikaans language.

It is a plead for runnaways to go home (or thoughts, to focus more to real

life).

Make long chords and let vocals do the work.

It is written and performed by Amanda Strydom.

This song is also translated in Frisian language (Frysk)

under title Swalkersliet and performed by Anneke Douma.

https://www.youtube.com/watch?v=fTsYx8W_2w0

https://www.youtube.com/watch?v=34PYPYWmCS4

[Verse 1]
D
Vader God U ken my naam
G
My binnegoed en buitestaan
A
My grootpraat en my klein verdriet
D
My vashou aan als wat verskiet.
D
U ken my vrese en my hoop
G
Die pad wat ek so kaalvoet loop
A
Die pad het U lankal berei
D
U maak die pad gelyk vir my.

[Chorus]
G
Alle pelgrims keer weer huistoe
D
Elke swerwer kom weer tuis
A
Ek verdwaal steeds op U grootpad
D
Soekend na U boardinghuis.

[Verse 2]
D
Moeder God U ken my waan
G
My ego en my regopstaan
A
Die drake waarteen ek bly veg
D
U wys my altyd weer die weg.
D
U het my met U lig geseën
G
Die lig strooi ek op iedereen
A
Net U weet hoe my toekoms lyk
D
Ek het niks, U maak my ryk.

More Amanda Strydom Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords